Die StudyMagix Virtuele Kampus maak gebruik van Kampus-agente om inskrywings te werf, en navrae oor inskrywings te hanteer, en ook opvolg diens aan ons studente en hulle ouers te lewer.

Dit is vir ons van kritiese belang dat al die skakels in die ketting sterk is, en dat die studente, veral, gemaklik is met die kursus-materiaal en hulle kursusse spoedig kan deurloop.

Kontak ons sodat ons u met 'n Kampus-agent in aanraking kan bring



Tel: (012) 664 7322
Faks: 08666 19 335
Sel: 083 994 2455
admin@studymagix.com
WhatsApp: 082 858 9099
Skype: Mathmechanic
DropBox: etutor@hotmail.com