Op hierdie webtuiste kan gesien word watter kursusse vir 'n spesifieke
kwartaal beplan word. Om enige van hierdie kursusse te kan deurloop,
en daarin geassesseer te word, vereis 'n inskrywing by die StudyMagix
Virtuele Kampus. Laai asseblief die registrasievorm af hiernaas, vul in
en stuur aan ons terug so spoedig moontlik.

LW. U is welkom om spesiale versoeke te rig vir spesifieke materiaal
om as kursusse ontwikkel te word indien dit nog nie onder die Argiewe
gelys is nie, en ons sal ons bes doen om dit dringend as kursus-materiaal
te verwerk.