As jy besluit op 'n TeachMe opgradering
Jy mag dit dalk oorweeg om 'n opgradering na die Basic of Premium weergawe van die TeachMe program te maak, en dan kan jy soos volg te werk gaan:
1)    Klik op die "Upgrade Options" knoppie
2)    Kyk na die Vergelykende Tabel, en klik op "Buy Online"
Van hier af word jy geneem na 'n webtuiste met die naam "Payfast".

Dit is 'n veilige webtuitse vir aanlyn-betalings (ons self weet nie watter inligting jy hier intik nie).

Tik eers jou naam, van en ePos-adres in, om dan deurgevat te word na Payfast se registrasie-bladsy. Hier kies jy watter metode van betaling jy verkies, en registreer by Payfast daarvoor.

Sodra hierdie proses klaar is kan jy klik op "Register & Pay" om die transaksie te laat deurgaan. Volg maar net alle instruksies op die skerm, en kyk uit vir enige ePosse wat vir jou gestuur kan word.
4)    Tik die Aktiveringskode, wat jy per ePos sal ontvang, in deur te klik by "Activate with Product
       Code"